Blogs en fokken BLOGS |
| MAAR NOU! die ding wat my afpis is. Nou kry jy werf etters wat ander mense se blogs gaan lees, die woorde so bietjie verander en dan sê hulle het dit self te getik, amper soos plagiaat, maar ons noem dit vir nou ook plagiaat. Dis maar dit. Fokof en gaan dood, die naam van so etter is "antowan van mybroadband.co.za" hy vat elke artikel wat hy lees, en skryf dit oor in sy eie woorde soos 2 weke later. WOW OMG so cool. Dankie bloggers, julle laat my roffel soos 'n pantoffel. |
Comments: 0 |
Vrou/mense... veralgemening |
| Wat is fout met mense? en hoekom moet ek altyd veralgemeen? hoekom kan ek nie net verwys na 'n paar persone nie? hoekom moet ek altyd verkeerd bewys word? Ek haat dit wanneer mense my veralgemeen, met die wel bekende "tipiese ou", nog voordat hulle my ken, dit maak met net in my moer in, maar hel, die laaste paar maande begin dit al hoe duideliker raak hoe meeste mense in die 'mainstream' tog maar dieselfde is. Dit kan slegs gesê word NADAT jy die persoon bevriend het. Ek was seker maar naïef as ek altyd vir mense uitskel en sê "almal is uniek", ek was verkeerd en ek is jammer daaroor. Die skape loop meer volop as wat ek gedink het. Kan dit amper begin vergelyk met 'n paar skaap boerdery in New Zealand. Uniek bestaan nie meer nie. Alhoewel ek dink ek is uniek, ek gee rerig nie om wat jy dink van jouself nie. Jy kan dit daagliks sien op kampus, wat was daar toe ek in 2002 eerstejaartjie was? Mense wat in bohemia, mystics, alcatraz, mash, rustics uitgehang het, was almal uniek. Hulle het almal net soos mekaar gelyk. Daar was twee groepe. Die "normale" persoon, wat nie omgee hoe hy aantrek nie. Groep twee was die engineers dungeon & dragons / linux guru / goths. Lyk amper dieselfde, kan nie sien of hulle net plein bleek is, of as dit mascare is. Dungeon & Dragons het meestal in rustics gehang, saam met die goths en ander "ek kry myself jammer" (nog voor mense emo gekry het). Nou is daar soos 100000000 verskillende styles, maar jy sal mos nou dink, MEER UNIEKHEID, jy is verkeerd. Almal is skape. Gee nie om, of jy lyk asof jy toe gedraai is deur swart toilet papier & blue j's toilet flush fluid op jou kop uitgegooi is, om daar die blou skynsel te kry waarmee jy in Bohemia sit, met 'n fokken SKI-PANT/rokkie/belt & tight jeans en dink die indie/rock scene is so awesome, maar jy weet nie eers wanneer daar 'n indie-rock liedjie speel nie. So wat is my storie? Wat laat 'n man se kop die meeste draai? Vroumense natuurlik. Hierdie storie kan seker maklik van die teenoorgestelde geslag af oor vertel word, want dit is mos maar net een van daardie dinge. Meeste mans is maar ook 'n eienaardige spesie. Ek gaan dit kort hou. Wats die storie met, jou beste vriendin vertel jou sy gee so baie om, maar die volgende dag skryf sy jou af, block/delete van facebook, sms ignore / geen oproepe? Met famous last woords soos "EK WORRY NIE MEER NIE". Wats met die smses van "eks mal oor jou, waarheen beweeg ons verhouding nou?", ek sê die typical cliche (wat nie 'n cliche is in die geval) van kom ons wees eers vriende. (want ek wil nie net in iets val nie), en dan volgende dag het sy 'n ander ou. Stuur vir jou boodskappe hoe bly sy is dat sy haar droom man ontmoet het. Mooooii.... hoekom dink jy het ek gesê kom ons wees eers vriende, vir die feit dat ek presies sulke oomblikke vroegtydig vermy! Wat is met, "ek wil jou meer sien, ek hou van jou en voel so gemaklik om jou", maar dan vind jou haar in 'n ander ou se arms op die braak tydens jool. Haar gesig uitdrukking was nogals interessant toe ek haar so liggies skop teen haar been. Dink sy het die rekord gebreek van iemand wat die vinnigste opskiet hemel toe, as jy dit nou kan vergelyk met 'n ruimtetuig op JF Kennedy Space port. Eks versot op sulke situasies, wens dit kan meer gebeur. Wat is met, sy kom staan teen jou as daar niemand naby is nie, maar sodra jy tussen vriende is, staan sy moer vêr weg, en sodra jy net naby kom om met haar te praat, kyk sy jou skeef aan, soos in "WTF?". Ek glo in independance, hell, maar ek wil net praat! Nie asof ek een van daardie aapies is wat aan 'n meisie wil hang soos 'n tak. Wat is met, sy maak die voorstelling dat sy jou weer wil sien, sê dis 'n "date", bespreek die dag, en hoe laat min of meer. Jy sit soos 'n dumbass en wag heel dag want sy antwoord nie haar selfoon nie en as jy dan die volgende dag bel om iets te hoor, maak sy asof niks gebeur het. Net soos "eks jammer, my selfoon was by my vriendin". Etikette? Eks nou so gatvol vir mense wat hulle insecurities & issues probeer oordra na jou toe, al is dit sonder hulle medewete. Maar hou dit asseblief WEG VAN MY! Die probleme vir alles van die is, dat hulle nie gelukkig met hulleself nie, en hoe kan jy in 'n verhouding in gaan of begin as jy nie eers gelukkig met jouself is nie. Op die core is hulle almal dieselfde, en eks over it. Veralgemening is 'n teef, maar dis 'n realiteit. Hoekom dink jy sit meisietjies in Nu'bar so baie grimering op?, hulle kruip weg, weg van hulle self. |
Yet again... this site returns |
| Over time I get tired of updating my website and once I remove it, I regret it again because I have to go through the daunting task to bring it back again (from scratch). I almost always have something to say, but by the time I get to the computer I let it go. This time around I'm NOT going to remove my website again and promise to update it regularly. I think this time around there will be less trolling, I'm kinda over it, for now. And yes, my English typing skills still suck, so don't argue about it, I know. :) I've lost count through how many versions my site have been, I've used pretty much all available CMS & forums to date over the last 12 years. Even coded my own sites back in the days (to much effort now) with all these OPEN(LAME)-SOURCE projects. So what happened between now and the previous version? Well... for those that could remember, the frontpage of this site featured a Shofar "Christian" Church spoof which included Barney the dinosaur & power rangers. Shofar got highly agitated & aggravated about this and taunted at myself & my webhost that they are going to sue us. Ofcourse they can't, but it proves my point that they are solely out there for the enterprise ($$$) sake of things. Brainwashing little first year minions into their evil corrupted doctrine. Nothing came from their feeble threats. So here is the return... |